top of page
ONS STORIE

 

ONS STORIE

Kom ervaar die unieke smake en geure van

die Paarl en omgewing.

Boetiekbier, olywe, wyn, kaas, vonkelwyn,

die beste wors in die kontrei, gin, heuning, 

die heerlikste gebak.

Al hierdie lekkertes en méér wag op jou.

Daar sal proe en koop stalletjies wees,

van onder andere, 

Kikka, Perdeberg, Tanzinite, Roses

Handmade, Brenda’s, Koelenhof

Goedehoop Slaghuis, L’Avenir, Wilderer, 

Olyvenbosch, JanKan,

Meat-on-Main en nog vele meer.

 

Kom bederf jou sintuie op die maat 

van lewendige musiek.

Bring gerus jou vriende saam.

RSVP voor 25 Februarie 2019

BORGE
ADRES

 

ADRES

Wanneer
28 Feb 2019, 16:30 – 23:00
Waar
The Square Circle @ FFG,
73 - 75 Bergrivier Blvd S, Hoog-En-Droog, Paarl, 7620, South Africa
bottom of page